Ina
Ina Zeelie
Jul 3, 2019

Prayer Request

help my bid vir n fonds wat kan help, met my seun se blyplek in Mattys home for disabled people, Ek het al oral vir fondse geskryf, maar hul help nie n enkel ling hy het drie strokes wel baie lig, maar hy kry nou altzheimer. ek is enkel ma van 74, en my hele pensioen betaal ek in vir sy versorging.
help bid vir antwoord van Martin by good morning angels, want ek kan nie meer asseblief