Bid asb saam met my dat ons Liewe Hemelse Vader vir Jaques in Sy arms sal neem en saam met Hom sal wees. Vir God is niks onmoontlik al is ons as mense soms geneig om te dink dat alles verlore is. Bid ook saam dat die Here sy ouers die krag en wysheid sal gee om deur hierdie krisis te kom. Ek dank ook die Here dat Hy ten alle tye daar is vir ons en loof Hom vir sy goedheid wat geen einde ken nie. Dankie Here dat dit goed gaan met my en my geliefdes